Kaapstad-Noord-tak red aanrandingslagoffer uit man se kloue
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie ’n vrou te hulp gesnel wat deur haar man aangerand word. Yolanda Fritz…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 12 Januarie ’n vrou te hulp gesnel wat deur haar man aangerand word. Yolanda Fritz…
Provinsiale en nasionale departemente dra ook aansienlike blaam vir beurtkrag en nie slegs munisipaliteite nie, meen die burgerregte-waghond AfriForum. Die…
Die AfriForum-tak in Benoni het vroeër vandeesmaand ingespring en paaie opgeruim nadat hewige reënbuie verwoesting gesaai het in hierdie Oos-Randse…
AfriForum se Laer-suidkus-tak het hul regspan op 9 Desember opdrag gegee om die Ugu-distriksmunisipaliteit aan te maan om watertoevoer te…
AfriForum se Vryheid- en Paulpietersburg-takke het op 9 Desember ’n brief aan die Departement van Vervoer in Vryheid gerig wat…
AfriForum se Parys-tak het gister by die provinsiale sowel as die nasionale Rampbestuur aangevra dat die waterkrisis in Parys ’n…
Die Vaal Emergency Care privaat ambulansdienste het vandag onderneem om aan die lede van AfriForum se Deneysville-tak gratis ambulansdienste beskikbaar…
AfriForum se Westonaria-tak het op 5 Desember elektriese toerusting aan die Wes-Rand-munisipaliteit in Westonaria geskenk. Dié skenking het uit 400…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 2 Desember ingespring en die lang gras in die Alexander Park-begraafplaas gesny. Behalwe vir die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Durbanville-tak het op 3 Desember hierdie dorp netjies gemaak ter voorbereiding van die feestyd. Die gras…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide