Sasolburg-tak sluit jaar met Kersmark in die Hoëveldse Tuine af
AfriForum se Sasolburg-tak het die jaar se werk op 26 November met ’n heerlike Kersmark in die Hoëveldse Tuine afgesluit….
AfriForum se Sasolburg-tak het die jaar se werk op 26 November met ’n heerlike Kersmark in die Hoëveldse Tuine afgesluit….
AfriForum se Deneysville-tak is Donderdag 24 November amptelik gestig. Oranjeville is by hierdie tak ingedeel totdat hulle genoeg lede het…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het twee gevorderde aMadlozi-kameras op strategiese plekke in hierdie KwaZulu-Natalse dorp opgerig. Dit vorm deel van…
AfriForum se Parys-tak het vandag die voortslepende haglike toestand van die drinkwater in die dorp by die Departement van Gesondheid…
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein, die VF Plus en CSS Sekuriteit het op 19 November ingespring en die Kowie-sirkel asook Stilfonteinweg…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 November die British Royal College in Pretoria besoek. Dié veldtog dien as…
AfriForum se Vryburg-tak het op 11 en 12 November ’n sportfees gehou om bande met die gemeenskap te bou. Die…
AfriForum se Kamieskroon-tak het op 8 November twee boorgatpompe elk met ’n kontrolebord aan die Kamiesberg-munisipaliteit geskenk en geïnstalleer. Die…
AfriForum se Songloed-buurtwag in Klerksdorp het op 8 November, onder leiding van Abrie van Wyk, ’n buurtwaglid, sewe stoptekens in…
AfriForum het op 8 November ’n skrywe aan die Ekurhuleni Metro gestuur om antwoorde te eis oor die haglike omstandighede…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide