Wenners van eerste Groentjies-tuinkompetisie aangewys
AfriForum se Bo-Karoo-tak het in samewerking met verskeie rolspelers op 3 November die eerste wenner van Orania se Groentjies-projek aangewys….
AfriForum se Bo-Karoo-tak het in samewerking met verskeie rolspelers op 3 November die eerste wenner van Orania se Groentjies-projek aangewys….
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende Oktober slaggate in hierdie dorp opgevul. Die areas waarop gefokus is, sluit Kerk-, Greef-, Buchanan-…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 1 en 2 November ’n groot verskil in hulle onmiddellike omgewing gemaak. Dié tak en…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het toegesien dat ongeveer 28 18-ton vragmotors vol rommel gedurende Oktober in hierdie dorp verwyder word. Die…
AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Noord-Kaapse Premier ingedien. AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week ’n waterlek in Loganstraat, Songloed, wat al vir ongeveer drie maande daar was,…
AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van…
AfriForum het vandag ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die KwaZulu-Natal Premier ingedien. AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het 10 verskillende sitrusbome aan die Wolkberg Akademie vir CVO geskenk wat op 26 Oktober saam…
AfriForum se Songloed-buurtwag en werkernemers van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 29 Oktober ’n groot verskil in Songloed en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide