AfriForum leer Laerskool Marble Hall-leerders die belang van bome plant
AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 September twee bome aan Laerskool Marble Hall, as deel van AfriForum se boomplantmaandprojek,…
AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 September twee bome aan Laerskool Marble Hall, as deel van AfriForum se boomplantmaandprojek,…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 8 September ’n watertrok met 10 000 liter water aan die Bronkhorstspruit-gemeenskap verskaf. Dit volg…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 7 September vier bome by die Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine as deel van dié burgerregteorganisasie se…
AfriForum het vandag die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand van die drinkwater in Parys. Die…
AfriForum se Keimoes-tak en Grootoog-buurtwag het op 31 Augustus ’n reuse-brand in Keimoes langs die lyndraad in Hoofstraat geblus. Die…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 2 September, drie voetoorgange, twee voor Hoërskool Erasmus en een voor Laerskool Du Preez…
Die AfriForum-tak in Coligny het op 25 Augustus 2022 in samewerking met The Coligny Community Cleaning Team, Voortrekkerstraat in Coligny…
Die AfriForum-tak in Koster het op 25 Augustus in samewerking met die Toeka tot Nou-span vullis voor die ingang van…
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het vier gevorderde aMadlozi-kameras, op strategiese plekke in Richardsbaai, geïnstalleer. Hierdie aksie vorm deel van die…
AfriForum en die familieorganisasie, Saai, het gedurende Augustus hulp verleen aan boere wat deur die verwoestende brande in Pietersburg geraak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide