AfriForum-tak in Welkom maak rioolblokasies oop en vervang pyplyn
AfriForum se tak in Welkom het op 30 Augustus 2022 vir Fouche Loodgieters aangestel om mangate en rioolpype op die…
AfriForum se tak in Welkom het op 30 Augustus 2022 vir Fouche Loodgieters aangestel om mangate en rioolpype op die…
Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op 28 Augustus in samewerking met die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit se brandweer, boere van…
AfriForum het op 26 Augustus 2022 in Brandfort ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n nuwe tak gestig is. Die gemeenskaplede kon…
Die AfriForum-tak in Kathu het op 28 Augustus ’n skenking van ’n mikrogolfoond en ’n kookwaterkan aan die Gamagara-nooddienste oorhandig…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die afgelope naweek op verskeie plekke ’n verskil gemaak as deel van die #VegEnBou-strategie. Die…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het die afgelope maand Liznica House of Hope, ’n tehuis vir minder bevoorregte babas met verskeie…
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 27 Augustus vroue bemagtig deur ’n selfverdedigingklas vir hulle te reël, juis omdat Augustus…
AfriForum het op 24 Augustus twee PAIA-aansoeke in die Noord-Kaap gebring. Hierdie aansoeke is onderskeidelik aan die Sol Plaatje Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Springbok het die week die op- en afritte van die N7 en die N14 skoongemaak. Hierdie hoofweë…
Die AfriForum-tak in Kuruman het besluit om self in te gryp om hierdie dorp weer netjies te maak. Die Ga-Segonyana…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide