AfriForum se Bethal-tak woeker met #OnsDorp-projek
Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus verskeie projekte as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek van stapel gestuur. Die…
Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus verskeie projekte as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek van stapel gestuur. Die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Wes-Kaap-kantoor het op 18 Augustus ’n gholfdag aangebied ten bate van die Herbert Street Special School….
AfriForum se Groter Moot-tak het hul verfprojek op 23 Augustus 2022 in Pierneefstraat begin en sal die volgende paar dae…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Eskom gestuur waarin die organisasie versoek dat Eskom alternatiewe ondersoek om gelde…
Die AfriForum-tak in Lydenburg het die afgelope maand R25 000 aan Laerskool Lydenburg se plaveisel-projek geskenk. Laerskool Lydenburg is tans…
Die AfriForum-tak in Amanzimtoti het op 8 Augustus die organisasie se #VegEnBou-week begin met taklede en vrywilligers wat verskeie opheffingsprojekte…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met die DA op 10 en 11 Augustus 2022 ’n verwaarloosde speelparkie in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Malmesbury-tak het op 6 Augustus 2022 besluit om ook na die mens se beste vriend –…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Augustus 2022 ’n tak in Durbanville gestig nadat talle inwoners hul behoefte vir die…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het in Julie verskeie skoonmaak-aksies en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark, Rayton-Heuwelsig, Bloemfontein-Noord…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide