Vanderbijlpark-buurtwag blus twee brande in een aand
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het die aand van 5 Augustus twee brande ná mekaar geblus. Hendrik Small, leier van die Vanderbijlpark-buurtwag,…
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het die aand van 5 Augustus twee brande ná mekaar geblus. Hendrik Small, leier van die Vanderbijlpark-buurtwag,…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het gedurende Julie 147 m² se slaggate met 590 sakkies teer gevul as deel van die…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het die afgelope maand steeds voortgegaan om rommel uit die dorp te verwyder as deel van…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het in Junie en Julie vlytig weggespring om die strate reg te ruk as deel van…
Die AfriForum-takke in die Durban-omgewing het op 5 Augustus ’n brief aan die eThekweni Metropolitaanse Munisipaliteit gestuur om antwoorde te…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Augustus 2022 ’n tak in die Cederberg-distrik gestig nadat gemeenskapslede van die omliggende dorpe,…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Julie voortgegaan om die dorp op te knap en mooier te maak as deel…
Die AfriForum-tak in Parys het ten spyte van die krag- en waterkrisis in dié dorp steeds ’n aantal projekte van…
Die AfriForum-tak in Bothaville het slaggate op die R504 herstel in samewerking met plaaslike boere wat ook gebruik maak van…
Die AfriForum-tak in Springbok het in Julie die plaaslike begraafplaas opgeknap as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Die tak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide