Laeveld-takke koop tuinboutoerusting aan
Die AfriForum-takke in die Laeveld het onlangs nuwe tuinboutoerusting aangekoop om meer skoonmaakprojekte aan te pak om sodoende die omgewing…
Die AfriForum-takke in die Laeveld het onlangs nuwe tuinboutoerusting aangekoop om meer skoonmaakprojekte aan te pak om sodoende die omgewing…
Die AfriForum-tak in Brits het op 22 Julie 2022 in samewerking saam met ander organisasies ’n skoonmaakprojek by die Damara…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 23 Julie saam met gemeenskapslede die substasie in Carpentierstraat skoon gemaak. Hierdie substasie was…
Lede van AfriForum se Mooinooi-tak het op 23 Julie 2022 bymekaargekom om die slaggatprobleem in dié dorp te takel. Dit…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Weskus-tak in Langebaan het op 22 Julie 2022 ’n aantal pale geskenk vir die oprigting van…
AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine…
AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine…
AfriForum loods vandag sy #MyKrag-veldtog ná die aankondiging dat ondernemings en huishoudings aangespoor word om sonkrag te installeer en dit…
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 18 Julie 2022 ’n strafregtelike klagte by die plaaslike polisiekantoor ingedien teen Rufus Beukes,…
AfriForum het vanjaar 162 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide