AfriForum-tak in Bethal werk hard om dorp se trots te herstel
Die AfriForum-tak in Bethal het in Junie verskeie projekte in die dorp aangepak om die dorp se algehele voorkoms en…
Die AfriForum-tak in Bethal het in Junie verskeie projekte in die dorp aangepak om die dorp se algehele voorkoms en…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 3 Julie die Grace Baby Haven, ’n veilige hawe vir weggooi- en mishandelde babas,…
AfriForum se regspan, Hurter Spies Ingelyf, het op 6 Julie ’n prokureursbrief aan die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit gerig om te…
AfriForum het vandag met hulle regspan gekonsulteer oor die krag- en waterkrisis in Parys. Die krisis spruit voort uit Ngwathe…
Die AfriForum-tak in Upington het op 30 Junie broodnodige items aan die Lingelethu-kliniek en die Louisvaleweg-kliniek in hierdie dorp oorhandig….
Die AfriForum-tak in Benoni het gedurende Junie verskeie selfdoenaksies aangepak as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek. Verskeie dele van…
Die AfriForum-tak in Springbok het in Junie die boere van die Boesmanland, wat die erge sprinkaanplaag probeer bestry, bygestaan met…
AfriForum se Upington-tak het op 28 Junie voedsel aan ’n sopkombuis in die Dakota woonbuurt in Upington geskenk. Hierdie sopkombuis…
Die AfriForum-tak in Zastron verleen sedert 10 Junie hulp aan die gemeenskap nadat ’n waterpomp opgepak en daar nou gevolglik…
Die AfriForum-tak in Vredendal het op 13 Junie ses flitse aan die Lutzville-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die Community in Blue (CIB)…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide