Stilfontein-tak, Orkney-buurtwag en VF Plus herdenk konsentrasiekampdag
Die AfriForum-tak in Stilfontein, die AfriForum-buurtwag in Orkney en die VF Plus het op 16 Junie ’n aksie ter herdenking…
Die AfriForum-tak in Stilfontein, die AfriForum-buurtwag in Orkney en die VF Plus het op 16 Junie ’n aksie ter herdenking…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het vanjaar leiding geneem om die program te reёl vir die herdenking van Konsentrasiekampdag op 16…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 15 Junie weggespring met hulle #OnsDorp-projek, wat hoofsaaklik in Junie en Julie bedryf word….
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit sal op 23 September 2022 aan die Hooggeregshof in Mafikeng moet verduidelik hoekom die omvattende regshulp…
Die AfriForum-takke in Centurion en die Groter Moot het op 11 Junie brandbestrydingsopleiding ontvang en ook ’n skoonmaakaksie by die…
Die AfriForum-tak in Williston het op 10 Junie ’n geskenkbewys van die Williston-vleiskoöperasie ter waarde van R18 000 aan die Williston…
AfriForum se Heidelberg-buurtwag het op 10 Junie 2022 ’n veiligheidsbewusmakingsaksie gehou by Laerskool Volkskool. Dié aksie het gevolg ná ’n…
Die AfriForum-tak in Winburg het op 9 Junie 2022 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het, nuwe…
Die AfriForum-tak in Reitz het op 8 Junie 2022 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het. Nuwe…
AfriForum Bloemfontein se takke het tydens Mei maand verskeie skoonmaak aksies en veiligheidsinisiatiewe aangepak in Langenhovenpark, Uitsig, Universitas, Wilgehof, Hospitaalpark,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide