Standerton-tak vul slaggate met doloriet
Die AfriForum-tak in Standerton het op 4 Junie in samewerking met Sahara Sand en Penta Nissan Standerton begin om slaggate…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 4 Junie in samewerking met Sahara Sand en Penta Nissan Standerton begin om slaggate…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei steeds onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou. Daar…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 8 Junie ’n skoonmaakprojek van stapel gestuur waarin hulle ’n parkie in Bellville…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 7 Junie ’n skoonmaakprojek by die Hoërskool Bellville in Bellville van stapel gestuur…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 2 Junie die begraafplaas in Mullerstraat skoongemaak. Hierdie projek is geloods nadat die…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het gedurende Mei voortgegaan in hul poging om die dorp rommelvry te maak en altesaam 296…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het van 30 Mei tot 4 Junie aan ongeveer 28 mense van Orania, Douglas en Modderrivier basiese…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het hulle volhoubare skoonmaakprojek in Mei voortgesit Die tak in Januarie 2022 met hierdie volhoubare skoonmaakprojek…
AfriForum se Noord van die berg-tak het op 4 Junie begin om slaggate op te vul en het ongeveer 750…
Die gemeenskap van Doringkruin, ’n woonbuurt in Klerksdorp, het begin om eienaarskap van hulle woonbuurt te neem. Hulle het op…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide