AfriForum-tak in Viljoenskroon plaas Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op terme oor riool
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand in Viljoenskroon as gevolg…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die haglike toestand in Viljoenskroon as gevolg…
Die AfriForum-tak in Witrivier het op 31 Mei ’n bord wat veiligheidsnommers bevat by die Casterbridge-sirkel langs die Numbi-pad aangebring….
Die voormalige munisipale bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, Sonnyboy Mokgatle, en drie ander voormalige bestuurders van dié munisipaliteit het…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 27 en 28 Mei vyf #VegEnBou-projekte gehad waar hulle teen verval geveg en self…
Die AfriForum-tak in Welkom het op 31 Mei vir Fouche Loodgieters aangestel om ’n reuse-rioolverstopping naby die Checkers in hierdie…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 Mei in samewerking met die Erfenisstigting, die FAK en lede van die publiek…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het onlangs ’n nuwe tak in Pinetown gestig ná versoeke uit die gemeenskap. Die stigtingskomitee bestaan uit Magda…
Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 31 Mei ’n brand geblus wat motoriste se sigbaarheid op die R80-snelweg belemmer…
Die AfriForum-tak in Christiana het ’n besige Meimaand agter die rug. Die tak het onder meer goedvoel-projekte geloods en deurlopend…
Die AfriForum-tak in Vryburg woeker steeds voort met die instandhouding van die konsentrasiekamp op hierdie dorp. Die tak maak maandeliks…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide