Wes-Moot tak stel nuwe mobiele kameraprojek bekend
Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief….
Die AfriForum-tak in die Wes-Moot het op 28 Mei hulle nuwe mobiele kameraprojek bekend gestel by “coffee with a cop”-inisiatief….
Die AfriForum-tak in Standerton het op 23 Mei in samewerking met Lekwa Clean Up Crew die kruising by Baumanstraat en…
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 21 Mei hul slaggatprojek voortgesit en altesaam 250 sakke teer van 25 kg elk…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo se Havengabrug-protospan en die Orania-taakspan het op 27 Mei aan ’n gesamentlike veiligheidsoefening deelgeneem. Die…
AfriForum se Bo-Karoo-tak het op 26 Mei selfverdedigingsopleiding vir Oraniërs aangebied in samewerking met Leo Prinsloo. Die opleiding het gefokus…
Die AfriForum-tak in Bethal het hande gevat met Acsu Sekuriteit en die SAVF Silwerjare Tehuis gehelp met die aankoop en…
Die AfriForum-tak in Swellendam eis dringende optrede van die Swellendam Munisipaliteit om totale verval in die distrik te keer. Die…
AfriForum se Dealesville-tak is in die proses om slaggate in samewerking met gemeenskapslede buite dié dorp op te vul. Hierdie…
AfriForum se Germiston-tak het op 25 Mei vreedsaam buite die Landdroshof in Germiston betoog na die moord op Chevonne Rusch…
Die AfriForum-tak in Fochville het op 20 en 23 Mei rondom die hoofsubstasie in hierdie dorp skoongemaak, nadat die stadsraad…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide