AfriForum se Noord van die Berg-tak maak slaggate reg voor skool
AfriForum se Noord van die Berg-tak het op 7 Mei sowat 875 kg teer gebruik om slaggate voor Laerskool Wonderboom…
AfriForum se Noord van die Berg-tak het op 7 Mei sowat 875 kg teer gebruik om slaggate voor Laerskool Wonderboom…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in April hul volhoubare skoonmaakprojek voortgesit en 14 sleepwaens vol rommel weggery en altesaam vier…
AfriForum se Warmbad-tak het hulle slaggatprojek op Saterdag 7 Mei afgeskop. Die tak het ongeveer 4,1 ton teer gebruik om…
AfriForum het strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit gelê rakende rou riool wat vir meer…
AfriForum se gemeenskapsgroentetuin in Bethal het oor die afgelope ses maande volhoubare voedselproduksie aan die gemeenskap gelewer. Gedurende die eerste…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 6 Mei groente vanuit AfriForum se gemeenskapsgroentetuin in Bethal aan die Koppiesstraat Projek geskenk….
AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het al verskeie suksesse met hul nuwe hommeltuig behaal, waaronder ’n arrestasie….
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het die afgelope maand weggedoen met hope rommel in die omgewing. Die tak het saam met…
Die AfriForum-tak in Pongola het op 5 Mei ’n dringende vergadering met die uPhongolo Plaaslike Munisipaliteit gehad oor die huidige…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op Woensdag 4 Mei 2022 twee parke in Bellville skoongemaak. Die tak het hierdie skoonmaakaksie aangepak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide