Bloemfontein-takke rol moue op in April
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 23 April ’n nuwe volhoubare projek in samewerking met City Run en lede…
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 23 April ’n nuwe volhoubare projek in samewerking met City Run en lede…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 23 en 24 April verskeie areas van die dorp skoongemaak. Daar was hoofsaaklik gefokus…
Die AfriForum-tak in Richardsbaai het op 21 April voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) by die uMhlathuze Plaaslike Munisipaliteit…
Die AfriForum-takke in KwaZulu-Natal het hul hande vol gehad met die onlangse oorstromings in dele van die provinsie, terwyl van…
Die AfriForum-tak in Ermelo het gedurende April ’n projek geloods om die plaaslike begraafplaas op te ruim. As gevolg van…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 20 April ’n trekker, snyer, bossiekappers en grassnyers aangekoop wat ’n groot aanwins sal…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 19 April as deel van die monumentoudit die Voetsporemonument buite dié dorp opgeruim. Hierdie…
AfriForum se Groter Moot-tak het oor die langnaweek ’n trekker vir hul tuinspan aangekoop wat ’n groot aanwins vir die…
Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo het gedurende die afgelope maand twee vragte voer van ongeveer 30 ton elk aan boere…
Die AfriForum-tak in Witbank het op 13 April nog ’n projek by Huis Betsie Louw voltooi. Huis Betsie Louw se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide