Waterlek in Potchefstroom ná volgehoue druk herstel
Na volgehoue druk van die AfriForum-tak in Potchefstroom is ’n reuse-waterlek op die hoek oorkant Canal Crossing in Paryslaan herstel….
Na volgehoue druk van die AfriForum-tak in Potchefstroom is ’n reuse-waterlek op die hoek oorkant Canal Crossing in Paryslaan herstel….
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 26 Februarie padmerke op die hoek van Curlewis- en Raytonweg en Dan Pienaar-rylaan…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 3 Maart 2022 in samewerking met die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit die park by die…
Die AfriForum-tak in Robertson het op Woensdag 2 Maart tydens ’n gemeenskapsvergadering ’n nuwe bestuur aangewys. Die nuwe takbestuur bestaan…
AfriForum se Bo-Karoo-tak in Orania het op 3 Maart 2022 hul veldtog oor waterveiligheid, wat in samewerking met Orania Veiligheidsdienste…
Nadat die AfriForum-tak in Bothaville al die afgelope twee jaar druk op die Nala Plaaslike Munisipaliteit uitgeoefen het oor rioolprobleme,…
Die AfriForum-tak in Margate het die Ugu Distriksmunisipaliteit op terme geplaas om dringend antwoorde te verskaf rakende hoe die munisipaliteit…
AfriForum se Strand-tak het op 2 Maart in samewerking met die Strand Patrol-buurtwag verskeie bome en bosse by Gants Plaza…
Die AfriForum-tak in George het op 26 Februarie ’n gesellige byeenkoms gehou waartydens opleiding aangebied en ’n hommeltuigdemonstrasie gedoen is….
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 24 Februarie watermonsters in die stad geneem om die water vir salmonella te laat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide