AfriForum se Centurion-tak pak belangrike probleme in die gemeenskap aan
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al meer as sewe skoonmaakprojekte geloods, waaronder die volhoubare…
Die AfriForum-tak in Centurion het sedert die begin van die jaar al meer as sewe skoonmaakprojekte geloods, waaronder die volhoubare…
Regter A.J. Mahlangu van die Noordwes Hooggeregshof het gister verlof tot appèl toegestaan nadat sy op 19 Mei 2021 bevind…
Die AfriForum-tak in Parys het op 29 Januarie 2022 altesaam 64 sakkies teer van ongeveer 1,6 ton gebruik om slaggate…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 28 en 29 Januarie 2022 behoorlik hul moue opgerol om die algehele beeld van…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 27 Januarie ’n hommeltuig wat die tak aangekoop het, aan die opgeleide hommeltuigvlieёniers oorhandig…
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 26 Januarie saam met die Ruk Naboom Reg-projekspan en lede van die gemeenskap die…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 27 Januarie 2022 ’n nuwe bestuur aangewys uit die nominasies wat aanlyn van lede…
Die AfriForum-tak in Springs het 2022 behoorlik by die horings gepak en reeds talle aksies suksesvol afgehandel. Die plaaslike AfriForum-buurtwag…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende Januarie 2022 verskeie aksies aangepak om die veiligheid in Bloemfontein te verbeter asook die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Januarie hul volhoubare skoonmaakprojek voortgesit in verskeie dele van die dorp. Die dorp se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide