AfriForum se Nelspruit-tak maak parkie en groenstrook skoon
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 26 Januarie 2022 in samewerking met WeCare4Nelspruit die Village-parkie skoongemaak. Gedurende die dag is…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 26 Januarie 2022 in samewerking met WeCare4Nelspruit die Village-parkie skoongemaak. Gedurende die dag is…
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het die afgelope maand gewoeker in die dorp om ’n verskil te maak. Die tak het…
AfriForum het gedurende Januarie 2022 47 dreine van huise en sakeondernemings in Hertzogville wat se septiese tenks oorgeloop het, laat…
Die AfriForum-tak in Bethal het op Dinsdag 25 Januarie sowat 24 sakkies teer gebruik om ’n reuseslaggat in Malherbestraat te…
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het op 24 Januarie 2022 ’n nuwe takbestuur verkies uit nominasies van die taklede. Die nuwe…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het vandeesweek weer slaggate in die dorp gevul. Die tak het veral gefokus op dele…
Die AfriForum-tak in Keimoes het gedurende Januarie 2022 hulle volhoubare skoonmaakprojek voortgesit deur die hoofstraat en die Waterwiel skoon te…
AfriForum het op 25 Januarie 2022 met afgryse kennis geneem dat die konsentrasiekampgrafte in die Heilbron-begraafplaas feitlik met water bedek…
AfriForum en die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit het in September 2021 ’n ooreenkoms gesluit waarvolgens AfriForum die munisipaliteit met advies sal…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 22 Januarie 2022 slaggate in Klerksdorp gevul en terselfdertyd ook met ’n veldtog begin…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide