Ramaphosa en kie voor hof gedaag oor gebrek aan munisipale dienslewering
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Mafube Besigheidsforum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle môre (27 Januarie 2022) vir…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Mafube Besigheidsforum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle môre (27 Januarie 2022) vir…
Die AfriForum-tak in Delareyville het verlede week saam met plaaslike inwoners gewerk om die inwoners van Proteastraat van vloedwaters te…
Die jeugvleuel van die AfriForum-tak in Bothaville het op 21 Januarie 2022 die dorp skoongemaak deur vullis op te tel….
Die AfriForum-buurtwag in die Strand het op 21 Januarie ’n suksesvolle massapatrollie in samewerking met ander veiligheidsrolspelers in die omgewing…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 21 Januarie 2022 ingespring om slaggate in die dorp op te vul. Met die…
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het op Saterdag 22 Januarie saam met lede van die gemeenskap gewerk om die begraafplaas op…
Die AfriForum-tak in Standerton het op 20 Januarie 2022 die Voetsporemonument opgeruim en die gras om die monument gesny. Die…
Die AfriForum-tak in Bethal het op Maandag 17 Januarie gehelp om die tuin by die plaaslike polisiekantoor op te knap….
AfriForum se Bloemfontein-takke het sedert 17 Januarie 2022 water verskaf aan inwoners wat min tot geen watertoevoer in die onderskeie…
Die AfriForum-tak in Middelburg het onlangs ’n skoonmaakaksie by die gebedsoond in Middelburg aangepak. Dié area het talle wit kruise…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide