AfriForum se Pretoria-Wes-tak hou omgewing skoon met nuwe toerusting
Die AfriForum-tak in Pretoria-Wes het gedurende die feesseisoen, saam met lede van die gemeenskap, verskeie areas in Danville skoongemaak. Dié…
Die AfriForum-tak in Pretoria-Wes het gedurende die feesseisoen, saam met lede van die gemeenskap, verskeie areas in Danville skoongemaak. Dié…
Die AfriForum-tak in Vredendal het op 9 Desember ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het. Gedurende hierdie…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het met ’n opvolgbesoek aan die rioolwerke in Potchefstroom vasgestel dat die gehalte van die gesuiwerde…
Die AfriForum-tak in Sasolburg is nie verniet vanjaar by die AfriForum-kongres aangewys as die nasionale Tak van die Jaar nie….
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in November voortgegaan met hulle volhoubare skoonmaakprojek. Die span het veral gefokus op Geelhoutpark en…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Ellisras het op 3 Desember nuwe brandbestrydingstoerusting ontvang. Hierdie brandbestrydingstoestel is aangekoop met die doel…
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het gehelp om ’n traumakamer, waar slagoffers van geweldsmisdaad in ’n skoon en veilige omgewing gekonsulteer…
AfriForum het van vanjaar verskeie dorpe in die Noordwes se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink-…
AfriForum het sedert die sluit van ’n adviesooreenkoms met die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit sowat twee maande gelede reeds belangrike verslae…
AfriForum se Weskus-tak het op 25 November sowat 40 kusvaalbosse (Brachylaena discolor) by die Langebaan Animal Care geplant. AfriForum plant…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide