AfriForum se Middelburg-tak skenk 300 kg groente aan tehuis
Die AfriForum-tak in Middelburg het op Vrydag 19 November sowat 300 kg vars groente aan die SAVF tehuis vir bejaardes…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op Vrydag 19 November sowat 300 kg vars groente aan die SAVF tehuis vir bejaardes…
AfriForum se Stilfontein-tak het op 24 November 2021 ’n nuwe bestuur aangewys nadat Pieter du Preez, die vorige voorsitter, in…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Overstrand-tak in het op 22 November 2021 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer…
AfriForum het onlangs ’n skrywe aan die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit gestuur aangesien Ventersdorp al vir ’n geruime tyd gereeld…
Die AfriForum-tak in Centurion se tuinspan het die afgelope week verskeie areas in Centurion skoongemaak. Die tak het begin om…
AfriForum se Wes-Moot-tak het van 19 tot 21 November 2021 water aan die inwoners van Mountain View, Tuine en Daspoort…
AfriForum se Groter Moot-tak het op 21 November 2021 vyf bome in die Moot verwyder wat omgeval het ná die…
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 18 November 2021 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens ’n nuwe takbestuur verkies is. Gemeenskapslede kon…
Die AfriForum-tak in Middelburg het op 18 November 2021 gereorganiseer en ’n nuwe bestuur gekies. Die takbestuur bestaan uit: Vic…
AfriForum se Sannieshof-tak het op 17 November 2021 ’n privaat kontrakteur aangestel om dreine te suig nadat die Tswaing Plaaslike…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide