AfriForum nader munisipaliteit ná onwettige ontwikkelings in Sasolburg voortduur
Die AfriForum-tak in Sasolburg het die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit genader om verdere stappe teen diegene te doen wat verantwoordelik is…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit genader om verdere stappe teen diegene te doen wat verantwoordelik is…
AfriForum verwelkom die suksesvolle hervestiging van onwettige plakkers wat vir jare die vleiland in Erasmuskloof, by Wolwespruit, beset het. Dit…
Die AfriForum-tak in Parys het verlede week (9 Julie) met behulp van jeuglede wat deel is van die burgerregteorganisasie se…
AfriForum se Kemptonpark-tak het op 8 Julie sy 36ste herwinningstasie in die stad opgerig om die gemeenskap te help te…
Die AfriForum-tak in Sasolburg, in samewerking met studente wat verlede week deel was van AfriForum Jeug se mentorskapprogram, het op…
AfriForum se veiligheidstrukture in Bloemfontein het opnuut bewys dat gesamentlike optrede tussen gemeenskapslede en veiligheidsrolspelers ’n daadwerklike verskil kan maak…
AfriForum se Durbanville- en Bellville-tak het Woensdag, 9 Julie, saam met die FAK en Helpende Hand gespan om die graf…
Die buurtspan van die AfriForum-tak in Bethlehem het op 30 Junie die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit se werk voltooi deur ’n…
AfriForum se volgehoue druk op die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit om die nodige voorbrande te maak om die Bethlehem-gemeenskap teen verwoestende…
Die AfriForum-tak in Jeffreysbaai doen ’n beroep op die gemeenskap om misdade so gou as moontlik by hul plaaslike Suid-Afrikaanse…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide