AfriForum se Ermelo-tak help om voedselnood te verlig
Die AfriForum-tak in Ermelo het onlangs gehelp om voedselnood op verskeie plekke in die dorp te verlig. Dié tak het…
Die AfriForum-tak in Ermelo het onlangs gehelp om voedselnood op verskeie plekke in die dorp te verlig. Dié tak het…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 5 November 2021 ’n skoonmaakprojek by die groenstrook tussen Sydney- en Van der…
AfriForum se Groter Moot-tak het vier noodwaterpunte vir die Moot-gemeenskap opgerig om water aan die gemeenskap te verskaf in tye…
Die AfriForum-tak in Centurion het twee parke in die Centurion-area aangeneem as deel van die Adopt-a-Spot-projek wat deur die Tshwane…
Die AfriForum-tak in Fichardtpark, Bloemfontein, het op die 29 Oktober 2021 met die hulp van Bee Removals bye in Spangenbergstraat…
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Oktober voortgegaan met die volhoubare skoonmaak van die Burger-monument. Die tak het in Mei…
Die AfriForum-tak in George het van 25 tot 29 Oktober 2021 verskeie projekte aangepak as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in Coligny het in Oktober ’n vullisverwyderingsprojek in Voortrekkerstraat van stapel gestuur as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in Oktober die stryd teen munisipale verval in hul dorp voortgesit deur deel te neem…
Die AfriForum-tak in Upington het op 25 Oktober 2021 handreiniger aan vier skole in die dorp geskenk nadat een van…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide