AfriForum se Centurion-tak maak waterkanaal skoon met hulp van Tshwane Metro
Die AfriForum-tak in Centurion het op 2 Oktober 2021 die stormwaterkanaal tussen Breyton- en Redderburgstraat in Rooihuiskraal-noord skoongemaak. Lede van…
Die AfriForum-tak in Centurion het op 2 Oktober 2021 die stormwaterkanaal tussen Breyton- en Redderburgstraat in Rooihuiskraal-noord skoongemaak. Lede van…
Die AfriForum-tak in Zastron het op 30 September 2021 verskeie asblikke in Zastron opgerig as deel van hul projek om…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het van 26 September tot 1 Oktober 2021 tydens die tak se #VegEnBou-week verskeie projekte aangepak…
Die AfriForum-tak in Overstrand-tak het op Vrydag 30 September 16 inheemse bome, in samewerking met Stanford Garden Club, Riverland Garden…
Die AfriForum-tak in Cradock het op 29 September 2021 bome aan Laerskool Cradock geskenk as deel van die organisasie se…
Die AfriForum-tak in George het 15 soetdoringbome aan die George Voortrekkerbeweging geskenk as deel van die organisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. …
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 28 September 2021 bome aan die skole in die dorp geskenk as deel van die…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het ’n brief aan die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin hulle versoek het dat daar dringend…
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het in September as deel van die organisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek 30…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het op 29 September 2021 ’n vergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is. Gemeenskapslede…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide