AfriForum se Bethal-tak oes spinasie uit gemeenskapstuin
Die AfriForum-tak in Bethal het op 28 September spinasie uit die gemeenskapstuin geoes. Hierdie gemeenskapstuin is in Julie 2020 deur…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 28 September spinasie uit die gemeenskapstuin geoes. Hierdie gemeenskapstuin is in Julie 2020 deur…
Die AfriForum-tak in Piet Retief het op 27 September 30 spekbome aan die inwoners van Huis Immergroen geskenk. Hierdie aksie…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 28 September 2021 ’n skoonmaakaksie op die hoek van Kingsmead- en Van der…
AfriForum se Bo Karoo-streektak, Saai en die Orania Beweging het vandeesweek ’n veldtog van stapel gestuur om hulp te verleen…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in September ’n volhoubare skoonmaakprojek van stapel gestuur. Die AfriForum-span is hard aan die werk…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het die afgelope tyd gewys dat hulle ’n daadwerklike verskil in die gemeenskap maak veral wat…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op Erfenisdag bome geplant by Huis Edelkroon as deel van die organisasie se nasionale boomplantmaand….
Die AfriForum-tak in Edenvale het op 25 September hulle vierde brug in drie weke skoongemaak. Die Edenvale-tak plaas die belange…
AfriForum se Potchefstroom-tak het in September die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op Vrydag 24 September 2021, saam met die plaaslike FAK-Kultuurnetwerk, ’n kranslegging by die Slag…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide