AfriForum behaal oorwinning in hof vir gemeenskap se waterregte
AfriForum behaal oorwinning in hof vir gemeenskap se waterregte AfriForum het op 23 September 2021 ’n oorwinning in die Hooggeregshof…
AfriForum behaal oorwinning in hof vir gemeenskap se waterregte AfriForum het op 23 September 2021 ’n oorwinning in die Hooggeregshof…
AfriForum se Fichardtpark-tak in Bloemfontein het op 18 en 19 September vullis in Fichardtpark verwyder nadat die Mangaung Metro die…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 21 September 2021 nog ’n teerprojek in Diamantstraat voltooi. Die totale omvang van die…
AfriForum se Kaap Agulhas-tak het op 17 September 2021 vyf bome geskenk wat op die nuwe vaardigheidskool net buite Struisbaai…
AfriForum het met kommer kennis geneem van onlangse mediaberigte oor onreëlmatige uitgawes van die Tshwane Metro wat ongeveer R1 miljard…
Die AfriForum-tak in Vryburg het op Saterdag 18 September 2021 hul eerste AfriForum-sportdag vir die gemeenskap aangebied. Een van AfriForum…
AfriForum se Nelspruit-tak en WeCare 4 Nelspruit het hande gevat om die omgewing vir inwoners te verbeter. Die twee organisasies…
AfriForum se Worcester-tak het op 18 September 2021 vyf witstinkhoutbome (Celtis africana) by die Langerugskool geplant as deel van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 14 September 2021 ’n skrywe aan Exigent Engineering Consultants gestuur om as ’n belanghebbende en…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op Saterdag, 18 September, saam met vrywilligers en ondernemings uit die gemeenskap ’n grootskaalse skoonmaakaksie…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide