Venterspos het ná vyf weke weer krag te danke aan volgehoue druk deur AfriForum
Die AfriForum-tak in Westonaria het die afgelope tyd volgehoue druk toegepas op Eskom om krag na Venterspos te herstel ná…
Die AfriForum-tak in Westonaria het die afgelope tyd volgehoue druk toegepas op Eskom om krag na Venterspos te herstel ná…
Die AfriForum-tak in Steynsrus het die afgelope tyd verskeie gemeenskapsprojekte suksesvol voltooi. Die tak het op 14 September ’n noodwaterpunt…
AfriForum se Lichtenburg-tak het op 17 September 2021 ’n groot teerprojek in Eerstestraat voltooi. ’n Padoppervlak van ongeveer 350 m2 is…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 15 September 2021 as deel van AfriForum se jaarlikse boomplantmaandprojek 75 spekbome aan verskeie skole…
Die AfriForum-tak in Centurion het die afgelope maand hard gewerk om die gemeenskap te help om probleme in die omgewing…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 14 September 2021 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Henko Visser…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 11 September 2021 17 kannabasbome (Dais cotinifolia) in Ysterhoutsingelpark, Heiderand, geplant. Dié tak plant…
’n Afvaardiging van die burgerregteorganisasie AfriForum sou op 14 September 2021 met Jamela Selapyane, munisipale bestuurder van die Bela-Bela Plaaslike…
Die AfriForum-tak in Mookgophong het op 11 September 2021 die vullis op die oop stuk grond oorkant Waltkon Vleis in…
Die AfriForum-tak in Upington het die afgelope tyd hard gewerk om ’n verskil in die gemeenskap te maak. Hulle het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide