AfriForum eis dringende optrede teen rioolbesoedeling in Viljoenskroon
AfriForum het op Maandag 7 Julie ’n dringende versoek aan die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit gerig om onmiddellik op te tree…
AfriForum het op Maandag 7 Julie ’n dringende versoek aan die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit gerig om onmiddellik op te tree…
AfriForum se Bloemfontein-takke het gedurende Junie deur ’n reeks skoonmaakprojekte meer as 33 000 vierkante meter se grondgebied netjies gemaak…
AfriForum het op 1 Julie die padmerke by ’n sirkel langs die Amerikaanse ambassadeurswoning, op die hoek van Victoria- en…
AfriForum se Oudtshoorn-tak het op 2 Julie ’n veiligheidsoudit by Jubilee Montessori gedoen om dié skool se veiligheid op te…
Pogings om die naamsverandering van een van Upington se hoofstrate deur te druk, is volgens AfriForum onbillik aangesien die voorgenome…
AfriForum se buurt- en vullisverwyderingspanne het op 3 Julie ’n gedeelte van Langenhovenpark skoongemaak nadat kwaaddoeners vullissakke oopgeskeur en ’n…
AfriForum doen ’n beroep op die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit om dringend by die huidige waterkrisis in Residentia in Welkom in…
AfriForum doen ’n beroep op die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer om – ingevolge die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur – ondersoek…
AfriForum se Lichtenburg-tak het gedurende Junie altesaam 14,5 ton teer, 90 liter SS60 Bitumen en 30 liter verf gebruik om…
AfriForum se Thabazimbi-tak het onlangs verskeie infrastruktuur- en veiligheidprojekte van stapel gestuur nadat ’n samewerkingsooreenkoms met die Thabazimbi Plaaslike Munisipaliteit…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide