AfriForum se tak in Malmesbury maak ’n verskil
AfriForum se Malmesbury-tak het op 22 Oktober altesaam 385 boeke aan die O.J. Erasmus Primêre Skool geskenk as deel van…
AfriForum se Malmesbury-tak het op 22 Oktober altesaam 385 boeke aan die O.J. Erasmus Primêre Skool geskenk as deel van…
AfriForum het onlangs die Kamdeboo-tak gestig ná ’n beroep deur gemeenskappe in Graaff-Reinet, Willowmore en Aberdeen. Die tak is reeds…
AfriForum het op 27 Oktober ’n dringende skrywe aan die Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro gerig oor onverwerkte riool wat in…
Verskeie projekte is onlangs in die Kaapse metro aangepak as deel van AfriForum se #VegEnBou-week om dié area skoon te…
AfriForum se Centurion-tak het op 23 Oktober drie herwinningshokke en een ton sakke aan die Laerskool Wierdapark geskenk. Die skool…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het van 10–17 Oktober 2020 verskeie skoonmaakprojekte aangepak en heelwat slaggate herstel as deel van die…
Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Springs het op 16 Oktober 2020 brandbestrydingstoerusting aan die Endicott-buurtwag oorhandig. ’n Brandbestrydingstoestel met ’n…
AfriForum se tak in Witrivier het op 14 Oktober spekbome geplant by skole in Witrivier. Dit vorm deel van AfriForum…
AfriForum se tak in Bethal het op 14 Oktober bome by die polisiestasie in Bethal geplant. Dié aksie vorm deel…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide