AfriForum skenk nartjies aan bejaardes van Kaap Agulhas
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief op 10 en 11 Junie 2020 na Kaap Agulhas uitgebrei deur nartjies aan verskeie ouetehuise…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief op 10 en 11 Junie 2020 na Kaap Agulhas uitgebrei deur nartjies aan verskeie ouetehuise…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp geskenk as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek,…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 10 Junie 2020 hulle skoonmaakprojek in dié dorp hervat en ook slaggate herstel. Die…
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai – het op 12 Junie 2020 in samewerking met…
Die AfriForum-tak in Brakpan het die afgelope naweek gehelp om twee geisers by die Tweedy Park-woonsteleenhede, wat hoofsaaklik bejaarde inwoners…
AfriForum het die afgelope paar dae gehelp om kerke in Bethal, Leandra en Morgenzon te ontsmet ter voorbereiding van hul…
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 Mei 2020 ’n skrywe aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het nie toegelaat dat COVID-19 hulle daarvan weerhou om slaggate te herstel nie. Hulle het –…
Die AfriForum-tak in Welkom het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand op 5 Junie 2020 voedselpakke aan behoeftige gesinne van dié dorp…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 3 Junie 2020 slaggate in Buffelstraat opgevul nadat inwoners van daardie omgewing saam met AfriForum gewerk…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide