AfriForum se Moot-tak rig tweede noodwaterpunt op vir volhoubare waterprojek
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die Innesdale-ontspanningsklub in Rietfontein, Pretoria amptelik bekend gestel. Dié projek…
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die Innesdale-ontspanningsklub in Rietfontein, Pretoria amptelik bekend gestel. Dié projek…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 21 Maart 2020 kragte met die Suid-Afrikaanse Weermagvereniging (SAWV) en die Dogs of War-motorfietsklub saamgespan om…
Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het van 6 tot 14 Maart 2020 verskeie projekte in dié stad aangepak as deel van die…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)-tak het onlangs die Avondrus-ouetehuis in Eendracht se geiser vervang nadat inwoners die…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 12 en 13 Maart 2020 ongeveer 3 200 liter water aan die gemeenskap verskaf nadat watertoevoer na die…
Die AfriForum-tak in Upington het van 2 tot 7 Maart 2020 verskeie projekte in dié dorp uitgevoer om die algehele beeld…
AfriForum se Bethal-tak en vrywilligers het in Februarie gewys dat die dorp se welstand vir hulle ’n prioriteit is. Verskeie…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het pas hul vierde grassnyertrekker aangekoop om te help om Sasolburg en Vaalpark skoon en netjies…
AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-,…
AfriForum se Naboomspruit-tak het gedurende Februarie 2020 verskeie projekte aangepak en die gemeenskap só ondersteun. Dié tak het onder meer –…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide