AfriForum se Kempton Park-tak kyk terug na 2019 se suksesse
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur het op 16 Oktober 2019 hul algemene jaarvergadering (AJV) by die N.G. Kerk in Birchleigh gehou….
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-takbestuur het op 16 Oktober 2019 hul algemene jaarvergadering (AJV) by die N.G. Kerk in Birchleigh gehou….
Die AfriForum-tak in Reitz het op 12 Oktober 2019 die watertoevoer by dié dorp se gemeenskapsportterrein se hek herstel. Besoekers aan die…
AfriForum se Stellenbosch-tak het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakprojek geloods as deel van dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Lede van…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 12 Oktober 2019 ’n skoonmaakaksie naby Hoërskool Fakkel en Hoërskool Sasolburg gehou as deel van…
AfriForum se Rustenburg-tak het die afgelope twee naweke meer as 4 ton teer gebruik om slaggate in dié stad as…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 12 Oktober 2019 ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van…
Die AfriForum-tak in Vereeniging het op 9 Oktober 2019 die veiligheid by Mimi Fourie Hof, ’n tehuis vir bejaardes, opgeskerp nadat die…
AfriForum se Elliot-tak het op 9 Oktober 2019 drie waterlekke herstel nadat die tak verskeie klagtes vanuit die gemeenskap ontvang het….
Lede van AfriForum se Klerksdorp-tak en die Doringkruin-buurtwag het op 5 Oktober 2019 parke in dié woonbuurt verfraai. Die lede het ook…
AfriForum se Moot-tak het in samewerking met die Riviera Huiseienaars-, Inwoners- en Besigheidsorganisasie (Rhibo) op 20 September 2019 ’n stuk grond op…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide