Straatname in Kimberley nou duidelik sigbaar, danksy AfriForum
Die AfriForum-tak in Kimberley het die afgelope paar weke al die straatname in die Hadisonpark-woonbuurt geverf en vullis opgetel. Die…
Die AfriForum-tak in Kimberley het die afgelope paar weke al die straatname in die Hadisonpark-woonbuurt geverf en vullis opgetel. Die…
Klankgreep: Tarien Cooks (Afrikaans) Soundbite: Tarien Cooks (English) AfriForum moedig gemeenskappe aan om paraat te wees en die nodige voorsorg…
Veediefstal het die Suid-Afrikaanse landboubedryf, volgens AfriForum, van Januarie tot Maart vanjaar van minstens R200 miljoen gestroop in direkte verliese….
AfriForum se Durbanville-tak het die afgelope naweek, in vennootskap met die Denis Dunn-beleggersklub, ’n kragtige damesgeleentheid by die Durbanville-gholfklub aangebied…
AfriForum se Benoni-tak het die afgelope maand twee projekte aangepak as deel van die burgerregteorganisasie se Herstel en Versnel-projek om…
Die AfriForum-tak in Amanzimtoti het die Jona Vaughan-tehuis vir gestremdes op Woensdag 4 Junie van ’n tydelike noodkragopwekker voorsien. Die…
AfriForum se Nelspruit-buurtspan in Mbombela het tot dusver vanjaar reeds meer as R60 000 aan projekte spandeer en honderde ure…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het vandeesweek ’n dringende skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin daar versoek is dat onmiddellike…
AfriForum se Weskus-tak het op Saterdag 31 Mei deelgeneem aan ’n omvattende skoonmaakprojek van die Weskus se 16 myl-strand, wat…
AfriForum se Noord van die Berg-tak kon op 30 Mei daarin slaag om in ’n japtrap ’n aksie te reël…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide