Rustenburg-tak sny 21 hektaar se gras in eerste kwartaal
Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende die eerste kwartaal van 2025 meer as 21 hektaar se gras by plaaslike parke…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het gedurende die eerste kwartaal van 2025 meer as 21 hektaar se gras by plaaslike parke…
Die AfriForum-takke in die Durban-omgewing versoek die eThekweni Metropolitaanse Munisipaliteit om Durban en omliggende dorpe se onstabiele water- en rioolnetwerke…
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se voortgesette versuim om Parys se strate behoorlik te onderhou en selfs ander noodsaaklike dienste te…
Ondanks verskeie briewe aan en vergaderings met die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oor AfriForum se bereidwilligheid om noodsaaklike infrastruktuur teen vandale…
Die gebrekkige rioolstelsel in die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit hou grootskaalse risiko’s in vir die omgewing en inwoners se gesondheid…
AfriForum gee die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit drie dae om die rioolprobleme in Kakamas, Kenhardt en Keimoes, wat al minstens…
AfriForum het op 1 April die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) in ’n brief versoek om die…
Openbare swembaddens in die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit is leeg en huishoudings wat nie gehoor gee aan Rand Water se vlak…
Potchefstroom se paaie is tans meer slaggat as pad, straatligte werk nie, vullis word onwettig in die dorp gestort en…
AfriForum Jeug se Knysna-tak het op 22 Maart ’n pragtige sandput vir die Little Steps Kleuterskool in Karatara gebou. Lede…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide