Upington-tak rig nóg ’n waarskuwingsteken op ná vragmotors steeds teen brug bots
Die lae treinbrug in Schroderstraat op die N14 in Upington het oor die jare heen verskeie ongelukke tot gevolg gehad…
Die lae treinbrug in Schroderstraat op die N14 in Upington het oor die jare heen verskeie ongelukke tot gevolg gehad…
AfriForum het herhaaldelik oor die afgelope paar maande vergaderings met die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit gehad oor die burgerregteorganisasie se bereidwilligheid…
AfriForum se Teks-tak is opsoek na inwoners met boorgate wat bereid is om hul gemeenskap by te staan tydens wateronderbrekings….
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit kan nou geen ander rede buiten sy eie onwilligheid aanvoer waarom 700 huishoudings nie van die…
AfriForum doen ’n beroep op munisipaliteite in die Noord-Kaap om die vullisterreine in Kimberley, Upington, Prieska, Kamieskroon, Williston en Springbok…
AfriForum se Nylstroom-tak het ’n formele uitnodiging aan dr. Phophi Ramathuba, premier van Limpopo, gerig om die vullisterrein buite Modimolle…
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het aan die einde van Februarie hard gewerk om sekere dele van die dorp, waar gras…
AfriForum in Mpumalanga gaan die Departement van Samewerkende Regering versoek om alternatiewe opsies te oorweeg om agterstallige skuld van sommige…
Dit is onrusbarend vir AfriForum dat die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit sy afhanklikheid van watertenkwaens voortsit deur die goedkeuring van ’n…
AfriForum se Cederberg-tak het dit op homself geneem om Clanwilliam en omliggende dorpe rommelvry te kry deur die aankoop en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide