Nóg oorstromings dreig as metro nie vervalle Kariega-stormwaterkanale uitsorteer nie
AfriForum eis dat die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit dringend by die erge verval van Kariega se stormwaterkanale ingryp voordat nóg…
AfriForum eis dat die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit dringend by die erge verval van Kariega se stormwaterkanale ingryp voordat nóg…
AfriForum se Bethal-tak en Kukhona Group het op 14 Februarie saamgespan om 2 000 liter water aan Wonderland Kleuterskool te…
Terwyl die verval op Kenhardt toenemend voortduur, doen AfriForum ’n dringende beroep op die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit om sy…
AfriForum het sy hulp aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aangebied om onwettige vullisstorting in die metro te bekamp. Die organisasie…
Die klagtes wat AfriForum se Vaalharts-tak op 29 Oktober verlede jaar by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) teen die munisipale bestuurder…
Ter voorbereiding vir die 61ste Bosveld-interhoër wat vanjaar op 22 Februarie by die Hoërskool Frikkie Meyer plaasvind, het die AfriForum-tak…
Die Koenstraatpark in die Rand-woonbuurt in Upington het die afgelope week, met die hulp van AfriForum se Upington-tak, ’n nuwe…
Watertoetse wat AfriForum se Parys-tak onlangs op water uit vier boorgate in verskillende dele van Parys laat doen het, toon…
Vier Keimoes-skole spog met splinternuwe blou vullisdromme wat die plaaslike AfriForum-tak geskenk het. Die Gekombineerde Skool Keimoes, die Intermediêre Skool…
AfriForum versoek die Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit om volhoubare oplossings te implementeer nadat gereelde kragonderbrekings Griekwastad al vir bykans ’n maand…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide