AfriForum se Bethal-groentetuin lewer grootste oes nog
Die AfriForum-tak in Bethal se gemeenskapsgroentetuin het in November die grootste oes nog opgelewer sedert sy ontstaan in 2021. Daar…
Die AfriForum-tak in Bethal se gemeenskapsgroentetuin het in November die grootste oes nog opgelewer sedert sy ontstaan in 2021. Daar…
AfriForum se Middelburg-tak het die afgelope naweek honderde liters water aan die Vergeet My Nie-aftreeoord geskenk nadat die bejaarde inwoners…
Die AfriForum-plaaswag in Hopefield het opleiding in veldbrandbestryding en -beheer gekry, nadat daar ’n nood vir dié tipe opleiding in…
Die nasionale ramptoestand wat onlangs afgekondig is na aanleiding van die gure weerstoestande, wat reën, vloede, sterk wind en hael…
Die AfriForum911-reaksie-eenheid in Bloemfontein het in samewerking met Bloemsec-sekuriteit twee verdagtes in hegtenis geneem vir die diefstal van treinspoor-dwarslêers. Die…
AfriForum het vandag hofstukke op die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Menslike Nedersettings beteken om die onwettige ontwikkeling…
Vermeende kabeldiewe, wat al geruime tyd inwoners van Mosel in Uitenhage teister, het hulle vroeg Saterdagoggend (16 November) vasgeloop in…
Die openbare toilette op Keimoes is maande gelede as gevolg van die agteruitgang van die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit, verwoes…
Thabazimbi gaan die laaste tyd gebuk onder gereelde wateronderbrekings en vir die eerste keer in 50 dae is daar eindelik…
AfriForum se Heilbron-tak het die afgelope maand hand aan die ploeg geslaan en twee belangrike erfenisterreine in dié Vrystaatse dorp…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide