Kroonstad-tak doen stappe teen munisipaliteit oor riool in strate
Die inwoners van Kroonstad is raadop oor die ernstige rioolprobleme op die dorp en ná talle onbeantwoorde skrywes aan die…
Die inwoners van Kroonstad is raadop oor die ernstige rioolprobleme op die dorp en ná talle onbeantwoorde skrywes aan die…
AfriForum se brandspan, in samewerking met verskeie ander rolspelers, het op 20 Oktober ’n deurslaggewende rol gespeel om ’n verwoestende…
AfriForum se Paarl-tak het vandeesmaand in samewerking met Truekrav nóg ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie aangebied. Bykans 30 gemeenskapslede het geleer hoe…
AfriForum is voorverlede week ’n boete ten bedrae van R5 000 deur die Tshwane Metropolisie opgelê tydens ’n opruimingsaksie waarin talle…
Die AfriForum-buurtwag in Mosselbaai het op 12 Oktober die organisasie se nasionale boomplantprojek in samewerking met die Kenani-dienssentrum gehou. Die…
Die AfriForum-tak in Kakamas het die afgelope maand stoptekens en toegeetekens in die dorp opgerig, asook spoedhobbels en voetoorgange oorgeverf…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om verder ondersoek in te stel na Randwater se optrede wat aanleiding…
AfriForum se Upington-tak het vandeesweek die park by die Sentrum-kafee na sy volle glorie vir die gemeenskap – oud en…
As deel van AfriForum se #OnsDorpOnsVeiligheid-projek het die AfriForum-tak in Sasolburg op 12 Oktober 21 slaggate in Mosegastraat herstel. Altesaam…
AfriForum se Dullstroom-tak het 30 sakke teer aan Drive Dullstroom Destiny geskenk as deel van hul volgehoue poging om die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide