Nylstroom-tak se groen vingers sorg vir ’n blink toekoms
Natuurliefhebbers in Modimolle het tydens boomplantmaand saam met AfriForum se Nylstroom-tak en verskeie ander organisasies byeengekom om ’n verskeidenheid bome…
Natuurliefhebbers in Modimolle het tydens boomplantmaand saam met AfriForum se Nylstroom-tak en verskeie ander organisasies byeengekom om ’n verskeidenheid bome…
AfriForum se Worcester-tak het in September ses witpeerbome (Apodytes dimidiata) aan Somerset High School in Worcester geskenk en die bome…
Mokopane gaan nou nóg groener wees danksy ’n skenking van inheemse bome aan verskeie skole in die dorp op 20…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit op terme te plaas oor die ontwikkeling wat plaasvind…
Die belangrikheid van samewerking tussen gemeenskapstrukture om die publiek se veiligheid en welstand te verseker is onlangs op ’n doodgewone…
Danksy die flink optrede van AfriForum se Vaalharts-buurtwag is daar een minder gesteelde vragmotor in Hartswater. ’n Lid van hierdie…
AfriForum se Warmbad-tak in Bela-Bela het op 12 September ’n slaggatprojek in Soetdoringstraat aangepak. Hierdie inisiatief wys nie net die…
AfriForum se Upington-tak het 4 September die park op die hoek van Quarry- en Schroderstraat verfraai deur die vullis op…
Diewe en vandale wat substasies in Centurion beskadig, sal voortaan moet ligloop nadat die plaaslike AfriForum-tak pas ’n nuwe sekuriteitskamera…
AfriForum se Wes-Rand-steunkring het die afgelope naweek (Vrydag, 13 September) ’n massapatrollie gehou om die gebied se infrastruktuur teen vandale…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide