Nuwe uitrusting stel AfriForum-buurtwag in staat om meer vir Swellendam te doen
Die AfriForum-tak in Swellendam het onlangs agte nuwe koeëlvaste baadjies aangekoop vir hul buurtwaglede om tydens veiligheidsoperasies saam met die…
Die AfriForum-tak in Swellendam het onlangs agte nuwe koeëlvaste baadjies aangekoop vir hul buurtwaglede om tydens veiligheidsoperasies saam met die…
AfriForum se Noord van die berg-buurtspan het verlede maand dié deel van Pretoria behoorlik platgery om die omgewing skoon en…
Twee rooihartbeesbokke was vandeesweek ’n bok vir sports en het behoorlik die ooste van Pretoria op horings geneem. AfriForum se…
Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met Gemsbok, ’n gemeenskapskoerant in die Noord-Kaap, en die departement van Bosbou, Visserye…
Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het in Augustus 58 man-ure met kettingsae bestee en ’n kraan by die…
AfriForum se Thabazimbi-tak het verlede week in samewerking met die plaaslike organisasie Spitskop Landelike Veiligheid ’n groot impak op die…
Honderde mense het weer vanjaar met die aanvang van lente by ’n staproete in Langebaan byeengekom om Namakwaland se blommeprag…
Agt dae en agt ton teer – dít is al wat AfriForum se Bloemhof-tak die afgelope week nodig gehad het…
Inwoners van Viljoenskroon sal nou weer veel gemakliker op Goldberg-, Mare- en Viljoenstraat kan ry nadat dié dorp se plaaslike…
Sedert AfriForum Brandweer, vandag presies 100 dae gelede, sy brandweerwa in Bloemfontein ingetrek het, het dié privaatbrandweerdiens ’n gemiddelde reaksietyd…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide