Krugersdorp-tak skenk 120 bale voer aan boer ná brand weiding vernietig
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 8 September 120 bale voer geskenk aan ’n boer in die omgewing wat groot skade…
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 8 September 120 bale voer geskenk aan ’n boer in die omgewing wat groot skade…
Raadslede moet onder selfde kam as inwoners geskeer word, sê AfriForum AfriForum se Bethal- en Trichardt-Evander-Kinross-Secunda-takke (oftewel die Teks-tak) het…
AfriForum se buurtwag in Middelburg het onlangs gedeeltes van die N4 gepatrolleer om die toename in ysterpenlokvalle en kapings op…
AfriForum het ’n dringende skrywe aan die Merafong Plaaslike Munisipaliteit gerig wat die munisipaliteit aanmaan om onmiddellik behoorlike betalingsooreenkomste met…
Dit het onlangs onder AfriForum se aandag gekom dat ’n ernstige en kwaadwillige fopnuusveldtog op sosiale media gedryf word in…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het behoorlik gewoeker om die paaie in dié dorp op te knap gedurende Augustus. Die tak…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 28 Augustus omstreeks 12:30 die Madibeng-brandweer gehelp om ’n verwoestende veldbrand agter die Hoërskool…
Die AfriForum-tak in Malmesbury het die afgelope paar weke sy deel gedoen om gemeenskappe te help wat groot skade gelei…
AfriForum het ’n dringende skrywe aan die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit gerig wat die munisipaliteit aanmaan om onmiddellik behoorlike betalingsooreenkomste…
’n Vullisfiasko is verlede week op Mookgophong afgeweer toe AfriForum se Naboomspruit-tak ingegryp het om huishoudelike vullis in Golfpark en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide