Bethal-tak maak Davelweg skoon
Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus drie bakkievragte vol vullis en gras uit Davelweg verwyder. ’n Stuk van Davelweg…
Die AfriForum-tak in Bethal het gedurende Augustus drie bakkievragte vol vullis en gras uit Davelweg verwyder. ’n Stuk van Davelweg…
Die Koster-gemeenskap is sedert 7 Augustus pal sonder water ná ’n waterpomp by die Witrand-pompstasie die gees gegee het. AfriForum…
Keimoes se bekende waterwiel in die kanaal langs die hoofstraat het byna ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak op…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het hul nuwe takbestuur aangewys. Dié bestuur is slaggereed en opgewonde om die gemeenskap te dien….
Die AfriForum-tak in Delportshoop het Vrouedag gevier op ’n besondere geleentheid in die NG-kerksaal. Talle vroue uit die gemeenskap het…
AfriForum het die afgelope naweek die berugte paaie van Bronkhorstspruit, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander veiligheidsrolspelers,…
Die AfriForum-tak in Prieska eis ’n dringende vergadering met die bestuur van die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit om die toekoms van…
AfriForum se Walker Drive-buurtwag het verlede week reageer op ’n noodberig dat ’n vragmotor in die Sherwood-area gekaap is. Die…
Vier manne. Drie maande. één AfriForum-aksiespan. Sedert AfriForum se Pretoria-aksiespan, ’n toegewyde span met slegs vier voltydse werknemers, op 15…
Die AfriForum-tak in Kaap Agulhas het op 14 Augustus ’n nuwe era van samewerking met die Kaap Agulhas Munisipaliteit begin…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide