Teks-tak pak selfs in die winter skoonmaakaksies aan
AfriForum se Teks-tak het reeds vroeg in Julie volstoom aan die werk gespring en verskeie areas in Secunda skoongemaak. Altesaam…
AfriForum se Teks-tak het reeds vroeg in Julie volstoom aan die werk gespring en verskeie areas in Secunda skoongemaak. Altesaam…
Die AfriForum-tak in Delareyvile het vier nuwe waarskuwingsborde langs die Henk Joubert-natuurreservaat op die R501 opgerig om motoriste te waarsku…
AfriForum se Nelspruit-tak het ’n skenking ter waarde van R5 000 in die vorm van water, energiekoeldranke, lemoene en energiestafies…
Die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit se wisselvallige dienslewering in Mookgophong (Naboomspruit) het AfriForum se Naboomspruit-tak genoodsaak om ’n 10 000 liter watertenk…
AfriForum se Benoni-tak is vandeesmaand op ’n missie om, nes ander AfriForum-takke landwyd, enorme slaggate te herstel om die agteruitgang…
AfriForum se Groter Moot-buurtspan het in Junie 156 manure op die bossiekappers en 132 manure met kettingsae spandeer om die…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 11 Julie altesaam 15 ton teer gebruik om die verbrokkelende pad op die hoek…
’n Terrein aangrensend tot ’n kleuterskool in Bellville, wat voorheen die skuilplek van talle haweloses en dwelmverslaafdes was, is nou…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het vroeër vandeesmaand ’n massapatrollie gehou waarby 30 gemeenskapslede betrokke was. Dié lede het meer as 93…
Onvoldoende waterdruk in brandkrane in die Skipskop-landbouhoewes buite Bloemfontein het gister amper vir ’n katastrofe gesorg. AfriForum se privaat brandweerdiens…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide