Tehuis kry kratte vol spinasie ná Bethal-tak groot oes
Die groentetuin wat sedert 2021 groot oeste vir AfriForum se Bethal-tak oplewer, het vandeesmaand gespog met nóg ’n indrukwekkende oes….
Die groentetuin wat sedert 2021 groot oeste vir AfriForum se Bethal-tak oplewer, het vandeesmaand gespog met nóg ’n indrukwekkende oes….
AfriForum se Pionier-tak het nie-bederfbare voedsel en gevriesde vleisprodukte aan die Beterskap Aftree-oord geskenk. Dié skenking sluit onder meer pastas,…
AfriForum se Potchefstroom-tak het weer vanjaar op 16 Junie die duisende vroue en kinders herdenk wat oor die land heen…
Voortslepende uitdagings ten opsigte van water het AfriForum-takke reg oor Suid-Afrika genoop om noodwaterpunte op te rig waar gemeenskappe steeds…
AfriForum se strukture in Germiston, Edenvale, Alberton en Kempton Park het saam met die gemeenskap gewerk om inwoners van Klopperpark…
AfriForum se Boksburg-tak het ’n suksesvolle skoonmaakaksie gehou in Ravenswoodlaan en Tiendestraat. Tydens hierdie aksie is 70 sakke vullis weggery….
Wanneer ’n brand buite beheer woed en die brandweer nie dadelik toegang tot ’n waterpunt kry nie, kan dit groot…
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het die naweek van 15 Junie hulle noodwaterpunt vir die gemeenskap by die Hoërskool Erasmus oopgemaak. Inwoners…
AfriForum se Paarl-tak het op 15 Junie in samewerking met Rukata Combat Systems nog ’n suksesvolle selfverdigingswerksessie gehou waartydens 23…
Die span van die burgerregteorganisasie AfriForum se Teenboelieveldtog en die veldtog se gelukbringer, Matteus, het op 14 Junie besoek aan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide