AfriForum aan Rand Water: Moenie Heilbron-inwoners straf vir Ngwathe se ‘wandade’
AfriForum doen ’n beroep op Rand Water – die grootste waterverskaffer in Afrika – om nie die watertoevoer na die…
AfriForum doen ’n beroep op Rand Water – die grootste waterverskaffer in Afrika – om nie die watertoevoer na die…
AfriForum se Wes-Moot-tak het die afgelope naweek gebrand om die inwoners van Kameeldrift-Wes, Swacina Park en Boekenhoutkloof teen die veelvuldige…
Die nuwe noodwaterpunt wat AfriForum se Machadodorp-tak onlangs op dié dorp opgerig het, het reeds ’n belangrike bydrae tot hierdie…
AfriForum se Krugersdorp-tak het Maandag (17 Junie 2024), ter beskerming van die Krugersdorp-wildtuin se ekosisteem, verantwoordelike voorbrande in dié park…
Twee dubbelas-sleepwaens gevul met varsgesnyde gras én 24 sakke rommel. Dít is wat AfriForum se Bethal-tak tydens hul mees onlangse…
AfriForum se Worcester-tak het in Junie in samewerking met die gemeenskap en Worcester United Church na die behoeftiges en haweloses…
AfriForum se Kroondal-plaaswag het nie op hom laat wag toe inwoners van Rustenburg onlangs onder ’n geval van diefstal deurgeloop…
’n Oop veld in Woltemadestraat, Emalahleni, wat in die afgelope paar jaar deur kontrakteurs omgedolwe is, ’n wegpruipplek vir kabeldiewe…
Nagenoeg 600 inwoners van Heilbron en die omliggende gemeenskappe van Sandersville en Phiritona het deur AfriForum se petisie hul stem…
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap se hommeltuig-vlieëniers is hul so goed van hul taak kwyt dat hulle selfs in die ergste…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide