AfriForum verleen hulp tydens vloede in Kariega
AfriForum se Uitenhage en Port Elizabeth-takke het sonder huiwering ingespring en hulp verleen aan die slagoffers van die vloede wat…
AfriForum se Uitenhage en Port Elizabeth-takke het sonder huiwering ingespring en hulp verleen aan die slagoffers van die vloede wat…
Die AfriForum-tak in Kathu het op 12 Junie begin om sy eerste noodwaterpunt op dié dorp tot stand te bring….
Terwyl politici vasgevang was in ’n verkiesingstryd en onderhandelinge vir die vestiging van ’n nuwe regering, het AfriForum se takke…
Die Sasolburg-buurtwag het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) Maandag 10 Junie gehelp om 820 liter onwettige drank te vernietig. Die alkoholinhoud…
Die AfriForum-tak in Alberton het op 6 Junie daarin geslaag om ses brande te blus voordat dit katastrofies kon raak….
Die Kammanassie-plaaswag het besluit om pro-aktief op te tree om die afgeleë gemeenskap van Noll, een van die landelike gebiede…
Die verval van munisipaliteite in die Noord-Kaap en die agteruitgang van dienslewering en belangrike infrastruktuur het nou ’n kritieke punt…
Bykans niks kan AfriForum se Benoni-tak keer om slaggate in die gebied te herstel nie – nie eens wanneer die…
Die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit trek nou al vir meer as vier jaar lank skouers op oor riool wat in…
Die park op die hoek van Borcherd- en Rondomstraat in Upington het bykans ’n gedaanteverwisseling ondergaan nadat die plaaslike AfriForum-tak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide