AfriForum neem voortou met skoonmaak van Voortrekkerstraat in Coligny
Gedurende Mei het die AfriForum-tak in Coligny voortgegaan met sy volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat waartydens daar elke werksdag tussen twee…
Gedurende Mei het die AfriForum-tak in Coligny voortgegaan met sy volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat waartydens daar elke werksdag tussen twee…
Te danke aan AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong is die residensiële area van Golfpark nou baie skoner en meer higiënies….
Die AfriForum-tak in Zeerust het vandeesmaand voortgegaan met die maandelikse verfraaiing van die terrein waarop die Burger-monument gebou is. Dié…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp was die afgelope maand by heelwat opruimingsaksies betrokke en het sodoende ’n groot verskil in verskeie…
AfriForum se Bethlehem-tak het vandeesweek begin om toegegroeide velde teen veldbrande te beveilig voordat die winter se droë toestande behoorlik…
Die gebrek aan dienslewering en voldoende instandhouding van infrastruktuur veroorsaak dat die inwoners van Belfast, Dullstroom en Machadodorp daagliks deur…
AfriForum se Nelspruit- en Witrivier-takke het skriftelike kommentaar op die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien. Hierdie kommentare…
AfriForum se Witrivier-tak het onlangs ’n nuwe radioherhaler geïnstalleer om kommunikasie en veiligheid in die gemeenskap te verbeter. Hierdie projek…
Die AfriForum-buurtwag in Lichtenburg het Donderdag (23 Mei) verhoed dat ’n groep ontstoke gemeenskapslede winkels aan die hoek van Beyers…
AfriForum se Paarl-tak, in samewerking met Rukata Combat and Self Defence Systems, het vroeër vanjaar ’n suksesvolle selfverdedigingswerksessie gehou waartydens…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide