Worcester-tak kry nóg oë op die grond
In ’n poging om oral sy oë en ore op die grond te hou, het AfriForum se Worcester-buurtwag vandeesmaand talle…
In ’n poging om oral sy oë en ore op die grond te hou, het AfriForum se Worcester-buurtwag vandeesmaand talle…
Die ernstige verval van dienslewering in die Sekhukune Distriksmunisipaliteit en die lewering van nooddienste deur die brandweer hier in die…
Die erns van die waterprobleme in die Parys- en omliggende gemeenskappe is Vrydag indringend bespreek tussen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit,…
“Ons is dors!”: Protesgangers in Parys ruk op oor water ’n Ingenieursverslag wat in opdrag van AfriForum oor die toestand…
Die AfriForum-tak in Standerton het die SAVF-gemeenskapsentrum se plafon in Mei herstel nadat die sentrum se dakke in die vorige…
Die AfriForum-takke in Bloemhof en Christiana het onlangs hul voorstelle op die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) ingedien….
Wanneer dit kom by stukkende straatligte, is dit maar ’n donker prentjie op talle dorpe en stede oor die hele…
AfriForum se Kempton Park-tak het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) misdaadvoorkomingsdienste gelewer tydens die jaarlikse KonTiki-vlotresies by die…
’n Brand wat onlangs (14 Mei) in De Jongh-park uitgebreek het, kon moontlik die Oakdale-woonbuurt in puin gelaat het as…
Tsibitso Sibanyonistraat in Bethal is só deurtrek met slaggate dat dit bykans soos die maan se oppervlak lyk, maar verlede…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide