Administrasie-hofsaak: Ramaphosa wil AfriForum se ingryping teenstaan
President Cyril Ramaphosa is ’n party by die hofaansoek om Ngwathe Plaaslike Munispaliteit onder provinsiale administrasie te plaas as gevolg…
President Cyril Ramaphosa is ’n party by die hofaansoek om Ngwathe Plaaslike Munispaliteit onder provinsiale administrasie te plaas as gevolg…
AfriForum se Lichtenburg-buurtwag het in die vroeë oggendure van Saterdag (11 Mei) twee verdagtes aangekeer wat verbind is met ’n…
AfriForum het Dinsdag 14 Mei ’n skrywe aan Gregory Nthatisi, burgemeester van Bloemfontein, gestuur en kapsie gemaak teen die salarisverhoging…
AfriForum en gemeenskapsleiers van uiteenlopende organisasies, waaronder Save Ngwathe, en gemeenskappe in Parys, Tumahole en Schonkenville gaan nou kragte saamsnoer…
Een van die mees gebruikte ingange na Viljoenskroon is die afgelope naweek (9 Mei) deur dié AfriForum-tak skoongemaak ter voorbereiding…
AfriForum se Paulpietersburg- en Pongola-takke het onlangs hulle voorstelle vir die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) onderskeidelik by die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit…
Die nuwe takbestuur van AfriForum se Strand-tak is pas aangewys en dié span is reeds gereed om veral veiligheid in…
’n Groenstrook langs een van die bekendste bakens in Potchefstroom is die afgelope naweek deur AfriForum se Potchefstroom-tak skoongemaak. Nou…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op Saterdag 11 Mei ter ere van Moedersdag sjokolade met ’n spesiale kaartjie aan die vroulike…
Die voortslepende uitdagings met vullisverwydering en die bestuur van hierdie diens deur die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit het die burgerregtewaghond AfriForum…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide