Dié Govan Mbeki-dorpe se paaie, vullisterreine, water- en rioolnetwerke kort aandag
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)- en Bethal-takke het as deel van dié organisasie se nasionale GOP-projek skriftelike…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda)- en Bethal-takke het as deel van dié organisasie se nasionale GOP-projek skriftelike…
AfriForum se Delmas-tak het skriftelike kommentare ingedien tydens die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) proses. Tydens hierdie…
AfriForum se Middelburg tak het op Saterdag 4 Mei die konsentrasiekamp kinderbegraafplaas opgeruim waartydens die hening om die grafte opgeknap…
AfriForum se Dullstroom-tak het op Vrydag 3 Mei ’n projek van stapel gestuur waartydens die Dullstroom-polisiekantoor se perseel skoongemaak is….
Die Arcon Park-oordragstasie in Vereeniging, waar vullis geberg word voordat dit na ’n stortingsterrein geneem word, was tot onlangs toegegroei…
Die buurtspan en buurtwag van AfriForum se Groter-Moot-tak het gedurende April reusewerk gedoen en sukses behaal om die Moot-gemeenskap te…
Die AfriForum-takke in Heilbron en Parys het kommentaar op die geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit ingedien en…
Nagenoeg 44 ton teer, ’n gewig gelykstaande aan dié van sowat 55 Bonsmara-bulle, is gedurende Maart en April, ingespan om…
Die behoefte aan betroubare dienslewering in Springs het dié AfriForum-tak genoop om samesprekings met die Ekurhuleni Plaaslike Munisipaliteit te hou…
Die AfriForum-tak in Welkom en omliggende gebiede het hul kommentaar ingedien op die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP)….
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide